The Namibian

The Namibian is Namibië se grootste en ook mees uitgesproke dagblad, wat in 1985 gestig is om vergrype deur die destydse Suid-Afrikaanse veiligheidsmag in die indertydse Suidwes-Afrika aan die kaak te stel en voorbrand vir die land se onafhanklikheid te maak, maar sedert onafhanklikwording is hy 'n ewe kritiese waghond van die Swapo-regering.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search